Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cpirit Country Haven Dullstroom

Plaashuis-ateljees
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Plaashuis-ateljees het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n eetarea met 'n groot rusbank en 'n lieflike kaggel vir kouer winteraande. Daar is ook 'n Weber-braai vir gaste se gebruik. Handdoeke, linne en 'n kissie met vuurmaakhout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die plaas is 7,1 km buite Dullstroom geleë.
Daar is 'n grondpad van 7,5 km en 'n plaaspad van 1 km. Voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Daar word geen kinders by die Plaashuis-ateljees toegelaat nie, tensy al 4 eenhede deur dieselfde groep bespreek word.

Die eienaars behou die reg om enige gaste wat onvanpas optree onmiddellik van die perseel te verwyder.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisherman's Cottage No. 7
Vanaf R3 000
R3 000 R2 400
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Fisherman's Cottage No. 7 is 'n drieslaapkamer-eenheid met 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort en toilet. Die kothuis het 1 slaapkamer op die onderste verdieping en 2 aparte solderkamers bo. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n lieflike kaggel vir kouer winteraande en Weber-braai vir gaste se gebruik. Handdoeke, linne en 'n kissie met vuurmaakhout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die plaas is 7,1 km buite Dullstroom geleë.
Daar is 'n grondpad van 7,5 km en 'n plaaspad van 1 km. Voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Daar word geen kinders by die Plaashuis-ateljees toegelaat nie, tensy al 4 eenhede deur dieselfde groep bespreek word.

Die eienaars behou die reg om enige gaste wat onvanpas optree onmiddellik van die perseel te verwyder.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisherman's Cottage No. 1
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Fisherman's Cottage No. 1 is 'n drieslaapkamer-eenheid met 2 enkelbeddens. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kothuis het 1 slaapkamer op die onderste verdieping en 2 aparte solderkamers bo en 'n ekstra badkamer met 'n stort in die kothuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n lieflike kaggel vir kouer winteraande en Weber-braai vir gaste se gebruik. Handdoeke, linne en 'n kissie met vuurmaakhout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die plaas is 7,1 km buite Dullstroom geleë.
Daar is 'n grondpad van 7,5 km en 'n plaaspad van 1 km. Voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Daar word geen kinders by die Plaashuis-ateljees toegelaat nie, tensy al 4 eenhede deur dieselfde groep bespreek word.

Die eienaars behou die reg om enige gaste wat onvanpas optree onmiddellik van die perseel te verwyder.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Barn House
Vanaf R4 800
R4 800 R3 840
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Barn House is 'n vierslaapkamer-eenheid met 2 enkelbeddens, 2 en suite-badkamers met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 2 aparte badkamers, een met 'n bad en 'n toilet en die ander met 'n toilet en 'n omheinde buitestort met warm en koue water. Daar is 'n groot oopplan-sitkamer, eet- en kombuisarea en 'n kaggel vir kouer winteraande. en Weber braai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n Weber-braai vir gaste se gebruik. Handdoeke, linne en 'n kissie met vuurmaakhout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die plaas is 7,1 km buite Dullstroom geleë.
Daar is 'n grondpad van 7,5 km en 'n plaaspad van 1 km. Voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Daar word geen kinders by die Plaashuis-ateljees toegelaat nie, tensy al 4 eenhede deur dieselfde groep bespreek word.

Die eienaars behou die reg om enige gaste wat onvanpas optree onmiddellik van die perseel te verwyder.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75c1c8e8947ac52bb1ebef9cd41b5be848d37a4e8bdece0141c86c19d039e35e30d6c19c63ff271046d2eea2f627659ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Tonteldoos Road Cpirit 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417997718551 30.015501379966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem