Cpirit Village View

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Sep 2019 tot 12 Des 2019.

Beskrywing

Cpirit Village View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers met lieflike uitsigte vanaf die balkon. Die huis is in Dullstroom, met maklike toegang tot winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en hoekbad. Al die slaapkamers word via trappe bereik en lei na die balkonne. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat ideaal is vir vermaak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix. Die oopplan-leefarea het ook 'n houtkaggel, ingeboude braaigeriewe en lei na 'n stoep. Die huis is ook toegerus met WiFi.

Die huis word daagliks skoongemaak en die tye kan wissel volgens personeel se beskikbaarheid. Skoonmaakdienste sluit die opmaak van beddens en was van skottelgoed in. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Cpirit Village View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cpirit Village View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 800 R3 200 per nag (plek vir 8)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Sep 2019 tot 12 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za