Cradle Farmstay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunset-weg 55, Elandsdrift, Wesrand, 1739, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cradle Farmstay bied selfsorgverblyf in die lieflike Elandsdrift-vallei en grens aan die Wieg van die Mensdom. Hierdie verblyf word omring deur die Magaliesberg en is die ideale opsie vir 'n ontspannende wegbreek.
Gaste kan kies tussen die Sunset-kothuis wat slaapplek aan 4 gaste bied of Sunrise-kothuis wat slaapplek aan 2 gaste bied. Sunset-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Sunrise-kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke kothuis het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n eetruimte toegerus is. Beide kothuise het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite beide kothuise is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Die welige tuin het verskeie voëlspesies. Veilige parkeerplek is by elke kothuis beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sunset-weg 55, Elandsdrift, Wesrand, 1739, Gauteng
- Gaste dink Cradle Farmstay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunset-weg 55, Elandsdrift, Wesrand, 1739, Gauteng