+26

Creative Haven In Woodstock

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Creative Haven In Woodstock bied sjiek akkommodasie omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.

Die lewendige woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet. Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en dakswembad. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Metropolitan Gholfklub 5.3 km weg en Three Anchor Bay is 5.6 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d65beee17d9ee440618d185afb19a80054fbc1be9bd815184d1d639e4585aa608c84242f166dc5f454f0e491e0a01ce14b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 85 Albert Road Woodstock 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9268828 18.4458634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang