Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crestwood

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 25 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crestwood is in die hartjie van die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande in Curry's Post-weg geleë. Die landgoed spog met groot hekke en 'n boomryke oprit wat na die hoofhuis, kothuis, stalle, saalkamer en wittebrood-suite lei.

Die grasdak-hoofhuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 2 sitkamers, 'n kombuis en 'n eetkamer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en eetgerei toegerus. Die ruim sitkamer is onder en het 'n kaggel vir koue wintersaande.

Die swembad en kuierarea bied pragtige uitsigte.

Verblyf word ook in 3 tuin-suites, 'n wittebrood-suite, selfsorgkothuis en 'n gesinskamer aangebied. Die tuin-suites bied berg- en swembaduitsigte en is naby die parkeerplek. Die wittebroodsuite is buite die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dié suite het ook 'n panoramiese berg-uitsig en dis ideaal vir bruide om saam met hul strooimeisies gereed te maak. Die selfsorgkothuis het sy eie kombuis en 'n privaat stoep met 'n berguitsig. Die gesinskamer is buite die hoofhuis en onder die wittebrood-suite.

Die landgoed bied geriewe vir troues - die dam is 'n gewilde plek vir die seremonie en die markiestent langs die dam vir die onthaal. Die rotspoel, fontein, boomryke oprit en woudareas is ideaal vir troufoto's.

Daar is talle aktiwiteite by Crestwood. Die landgoed is 21 hektaar groot en het golwende grasperke wat ideaal is vir perdry en vierwielmotorfietsry. Bosch Hoek Gholfklub is 6 km ver en gaste kan ook die Karkloof Natuurreservaat met voetslaan- en bergfietsroetes en boomtoptoere besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Crestwood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Curry's Post-weg, Curry's Post, 25 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crestwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 25 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd9f1f9f0f89d33567f187d54197e80833e7d3ccaf1e75059fc17db25c005d71896fd0b47313cf7711d4b3b44b812acd0e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Curry's Post Road Curry's Post 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.347182625166 30.116810788155