Dullstroom Akkommodasie by Critchley Hackle | LekkeSlaap
+51

Critchley Hackle

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dullstroom is 'n prentjiemooi dorp, slegs 2 en 'n half uur se ry vanaf Gauteng. Critchley Hackle Lodge is 'n verstommende 7000 voet bo seespieël geleë. Dié lodge spog met van die beste uitsigte in Dullstroom en is ideaal vir gaste op soek na verblyf weg van die stad se rumoer.

Elkeen van die lodge se kamers en suites het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en die meeste van die kamers het kaggels.

Die lodge se geriewe sluit gratis WiFi, 'n swembad, spa, inligting- en sekuriteitstoonbank en parkeerplek op die perseel.

Die restaurant op die perseel bied 'n verskeidenheid van disse, asook 'n ou tradisionele gunstelinge met 'n rustieke plaastuin gevoel en 'n uitsig oor die landgoed se privaat meer. Die restaurant is oop vir gaste en dagbesoekers. Daar word ontbyt, middagete en aandete spesifieke aande bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Critchley Hackle
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Critchley Hackle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3AEDkzeI54Yqszi0HKFz76KftYMhGcZ9cdfqhRmnW0312zbvl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418486 30.109703
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za