Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Hackle Lakeside 12

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Critchley Hackle Lakeside 12 is 'n lieflike kamer vir 2 gaste in die Critchley Hackle Lodge in Dullstroom. Dit bied van die mooiste uitsig in die dorp.

Die suite is ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf ver van die stad en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad en 'n toilet.

Die suite het ook 'n knus kaggel met komplimentêre vuurmaakhout, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge bied 'n restaurant op die perseel, 'n swembad en 'n meer waar gaste kan visvang.

Die Critchley Lake Lodge is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en daar is talle geleenthede vir visvang en voetslaan in die omgewing. Gaste kan ook die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en die Verlorenvallei Natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Critchley Hackle Lakeside 12 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Critchley Hackle Lakeside 12
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 91

Jaar gelys 3

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Critchley Hackle Lakeside 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf640d53b8f8894fdc145fc615ca10906965406a55ecb844a3e4d95d7a6141b5ca23fa3b74884527110bc36977edb3deff101?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Teding Van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4184799 30.1097507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem