Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Critchley Hackle Lodge se bestuurderskothuis is in die hartjie van Dullstroom op Critchley Lodge se perseel met sy tydlose klip-argitektuur geleë. Dis binne stapafstand vanaf die hoofstraat met al sy kunswinkeltjies en fantastiese restaurante en kroeë.

Dié luukse eenheid het 2 dubbelslaapkamers, 'n volledige badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n houtsolder-area met slaapplek vir 4 kinders. Die woonstel het ook 'n gas-kaggel vir 'n lieflike fliek- en wynaand voor die platskerm-TV met sekere DStv-kanale of 'n DVD.

Critchley Hackle Lodge het 'n restaurant vir al ons gaste. Hier kan jy sit en die lieflike uitsig oor die meer geniet terwyl jy die hengelaars dophou. Of geniet 'n mengeldrankie terwyl die kinders dophou waar hulle aan die oewer speel.

Slaapplek

'n Bespreking by Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 896 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false