- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Glen View Road, The Heads, Knysna, 6547, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Crown on the Heads is in Knysna op die Tuinroete. Hierdie hotel bied 6 slaapkamers met kontemporêre kunswerke.
Al die kamers bied gehalte-beddegoed, lugversorging, gratis WiFi en kluise. Daar is gratis ontbyt, wasgoedgeriewe en 'n kroeg by die verblyf. Gaste het ook toegang tot 'n restaurant op die perseel.
Die hotel bied pragtige uitsigte, fynproewers-disse en is naby die Knysna Koppe, Pezula-gholfklub en Simola Golf and Country Estate.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Errol Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Glen View Road, The Heads, Knysna, 6547, Wes-Kaap
- Gaste dink Crown on the Heads het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Glen View Road, The Heads, Knysna, 6547, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang