Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Stream

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Crystal Stream
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tebogo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

It was quite just what I wanted for my partner and me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Saam met vriende

Excellent.

Tranquility, calmness, location, privacy, the house situated next to the river. I give them 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay. Thank you for the visit. Please come again.

Crystal Stream
Jane-lee Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane-lee Z
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Ons sal beslis weer Crystal Stream besoek. Die rustigheid laat mens sommer uitgerus voel. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was stil en rustig. Daar is 'n paar klein opknappings wat gedoen kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Our stay was peaceful and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rus vir die siel.

Ons was heeltemal verbaas hoe mooi die plekkie is. Sal enige tyd weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh F
Gesin met klein kinders

Peaceful and tranquil.

Stay was amazing and tranquil. It is very peaceful and a great break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Was tot en met nou een van ons beste keuses. Baie rustig en op tyd saam met my groep spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, gerieflik ingerig en heerlike stoep.

Eerstens is die pad soontoe nie so erg soos in 'n vorige resensie genoem nie, die laaste 30 km lyk wel soos die meeste kleiner provinsiale paaie - slaggate wat net stadig aangepak moet word. DIe area is baie interessant, die ou kerk is pragtig. Die eenheid is baie luuks ingerig, lekker baie hout vir die kaggel en braai, toegerus met lampies en gasstoof om beurtkrag te trotseer. DIt was ongelukkig bietjie koud om die buite-area deeglik te gebruik, maar dit behoort heerlik te wees in die somer. Die enigste ding wat pla is die geraas van die teerpad na Roossenekal. Mens is heeltyd bewus van die trokke, al is die huis nie teenaan die pad nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house is beautiful.

The road from Middelburg is a nightmare, with large potholes that make it extremely dangerous to travel on. We literally started packing up on Sunday morning at 06h30 to get ahead of the traffic. The road between Crystal Streams and Middelburg made our trip very disappointing, so much so that we will not recommend this stay to anybody.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en ontspan.

Beveel definitief aan en sal weer daar gaan uitspan onder die maan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Hi Henry

Ons is so dankbaar dat jul die tydjie by ons geniet het. Dankie vir julle besoek.
Kom gerus weer.

Crystal Stream
Alma K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en gemaklik.

Ek en my man het dit vreeslik geniet. Die eienaars is vreeslik vriendelik en help graag. Die voëllewe is 'n belewenis. Ons sal definitief julle weer kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Dankie Alma. Ons is so dankbaar dat jul die tydjie by ons geniet het. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete

Crystal Stream
Corné N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné N
Besigheidsreis

Beeldskoon en rustig.

Ons het gesukkel om verblyf in die area te kry vir werk, en het op hierdie afgekom. Was gerieflik, beeldskoon natuur en lekker om te kon afskakel na 'n lang dag in die son. Sein is swak en geen WiFi nie, so nie ideaal vir mense wat aanlyn moet wees vir werk nie, maar wel ideaal vir kuiers en weggaan-naweke. Die KolKol was 'n lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sone M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die view, die rustigheid, en dekor. Alles was amazing, dis die mooiste plek ons het elke oomblik geniet.

Die plek is amazing, ons het elke oomnlik geniet en so lekker gerus. Ons beveel dit aan vir enige iemand wat wil ontspan of nader aan mekaar wil kom. Perfek vir 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Hi Sone, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Dankbaar dat julle jul besoek by ons so geniet het. Kom gerus weer. Vriendelike groete.

Crystal Stream
Mariana G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing break from city life.

The main house offered everything one would require for a relaxing stay, right on the river. We spent hours in the KolKol and went for a nice relaxing walk and run.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie.

Die eenhede is baie mooi en skoon en op 'n baie mooi plek geleë. Braaigeriewe, asook die kolkol-swembad lieflik. Beveel definitief Crystal Stream vir ander vakansiegangers aan. Sal julle beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek en my man het hierdie wegbreek nodig gehad. Dit was ongelooflik lekker. Die swembadjie was heerlik en ons het die mooi natuurskoon en voëlgeluide geniet! Die aandete en piekniekmandjie se kos was van die hoogste gehalte en bitter smaaklik! Ek kan hierdie plekkie regtig aanbeveel vir paartjies wat rus nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm.

Baie rustige plekkie. Die KolKol-bad is 'n groot plesier gewees. Al die vuurmaakplekke gee 'n baie rustige en romantiese atmosfeer. Regtig lekker as jy net wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike kuier.

Ons het geen negatiewe komentaar oor die plek nie, dit was vreeslik lekker gewees, plekkie is mooi en netjies. Die warmbad was die hoogtepunt vir die naweek. Daar is vreeslik baie voëltjies en waterlewe om die plek en die stroom maak dit nogals baie rustig om alles te geniet. Jane het gesorg dat ons genoeg hout gehad het vir lekker braai en vir die warmbad. Dankie aan die eienaars, julle verdien 'n 5 ster vir julle pragtige plek, sal weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Henry en Annemarie, ons is so dankbaar dat julle dit geniet het by ons. Kom gerus weer. Ons waardeer die resensie baie, dis lekker om te weet die gaste geniet dit by ons.
Vriendelike groete.

Crystal Stream
Chantelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Kothuis is pragtig, netjies, skoon, gerieflik en ontspannend met baie vuurmaakplek. Die sjokolade met aankoms en KolKol-warmbad was 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Hi Chantelle
Baie dankie vir die resensie. Ons is so dankbaar julle het die kuiertjie by ons geniet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete

Crystal Stream
Francois N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, warm badjie.

Die badjie wat deur die houtvuurtjie warm gehou word, is verskrillik lekker en ons het dit baie geniet! Die eienaar was ook baie hulpvaardig, en ons kon enige tyd haar kontak as ons 'n versoek gehad het. Ons het ons tyd baie daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven has a place on earth!

Ongelooflik mooi plek, goed toegeruste huis, heerlik rustig langs die rivier! Ons het heeldag in die Kol-Kol gekuier, dankie vir Jane vir die hout wat jy aangedra het! Waardeer so baie! Sal beslis weer terug gaan en die plek vir almal aanbeveel! Baie dankie, Fransien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde oor ons plek Sonet. Dankbaar dat julle dit geniet het by ons. Asb kom besoek ons weer.

Vriendelike groete

Crystal Stream
Livia C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Livia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely amazing little escape!

Loved this accommodation and will definitely return often. I struggled to leave as the environment was just great to escape to. Everything was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Eks so bly julle het dit so baie geniet, ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete

Crystal Stream
Martin B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van al die plekke sover die beste.

Aangenaam verras met die akkommodasie, iets besonders. Was lekker stil en redelik privaat en het lekker gerus. Sal eendag van die hoofhuis gebruik maak wanneer dit gelee is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Ons is dankbaar julle het dit geniet by ons. Besoek ons gerus weer. Vriendelike groete

Crystal Stream
Joanie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie P
Enkelreisiger

Lekker. Rustyd.

Baie lekker afgeleë wegbreek van alles en almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Kom besoek ons gerus weer.
Vriendelike groete

Crystal Stream
Edzard B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edzard B
Gesin met klein kinders

Die mooiste huis met die beste uitsig.

Die huis is pragtig en het als wat mens kan nodig hê. Die jacuzzi was 'n groot plus punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Hi Edzard
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet. Kom besoek ons gerus weer.
Vriendelike groete

Crystal Stream
Gerhard S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in pragskone natuur.

Perfekte wegbreek en ligging van die stadslewe. Beperkte wifi areas en geen TV, maak die steurnis van onnodige kommunikasie 'n werklikheid. Baie romanties. Die “roman" warmbad en uitsig is 'n plus punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Hi Gerhard
Ons is so bly julle het dit by ons geniet, dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete

Crystal Stream
Werner F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F
Saam met vriende

Lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Ons is so bly julle het die naweek geniet by ons. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

Crystal Stream
Lise S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise S
Saam met vriende

Fantastiese "girls-only" wegbreek.

Dit was 'n onvergeetlike 2 aande wegbreek van die stad saam met 3 vriendinne. Die verblyf is ongelooflik mooi en die ligging net so amazing. Die huis is op 'n stroom geleë so jy hoor die heeltyd die vloeiende water. Daar is 'n lekker KolKol-swembad waar ons girls in gesit en 'n wyntjie geniet het met die sonsondergang. Kamers is baie groot en ruim asook die badkamers. Lekkerste oopplan-kombuis, -eetkamer, -sitkamer met 'n kaggel vir die koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi woorde.
Ons is so dankbaar julle het dit geniet by ons.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete

Crystal Stream
Mizanne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mizanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n idilliese ervaring!

Baie dankie Crystal Stream vir 'n baie lekker naweek. Dit was so rustig en ons kon net lekker ontspan. Die kothuis is ideaal uitgelê vir gerief. Die KolKol-bad was heerlik warm tydens die koue winterwindjie. Ons sal definitief weer teruggaan. Die foto's is prentjiemooi en ons was nie een oomblik teleurgesteld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Ons is so dankbaar julle het die tydjie by ons geniet. Dankie vir die mooi woorde asook julle besoek, ons waardeer dit.

Crystal Stream
Christa R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Ek en my man het plek gesoek vir bietjie ons tyd. En by Crystal Steam het ons dit en meer gekry. Rustige, romantiese atmosfeer. Wonderlike waarde vir geld. Binne en buite asemrowend. Lekker kaggels, spesiale swembadjie, netjies en so lekker geslaap. 'n Moet op jou bucketlist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crystal Stream se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Ons is so dankbaar dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Crystal Stream
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7c10b660f6aaf100db7561f030b3a097919e9ebb8f8ffb132d2ee194eebd815419f722eddc030c3bdfa3739f45a9ad3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Laersdrift 14 km from Stoffberg 1056 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.360356147931 29.873729988047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem