Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Stream

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crystal Stream bied pragtige selfsorgverblyf op 'n plaas langs die Witpoortrivier, net 75 km vanaf Middelburg en 14 km vanaf Stoffberg. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n paartjie of 'n groep vriende, en word in die Hoofhuis en die Kothuis gebied.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die kothuis is privaat geleë en ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n kaggel, sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Elke eenheid het ook 'n buite-area met 'n KolKol-houtvuurwarmbad en 'n braai-area waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Crystal Stream
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 2

Ligging

  • Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Gaste dink Crystal Stream het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Platorand Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7c10b660f6aaf100db7561f030b3a097919e9ebb8f8ffb132d2ee194eebd815419f722eddc030c3bdfa3739f45a9ad3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Laersdrift 14 km from Stoffberg 1056 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.360356147931 29.873729988047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem