LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Curry's Post Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+22

Curry's Post Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Curry's Post Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anny B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Uitstekende diens en ligging. Eenhede is skoon en netjies.

Eben V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Saam met vriende

Uitstekende oornagplek!

Ek en 'n vriend was in die omgewing vir 'n troue, en was aangenaam verras met die fasiliteite by Curry's Post B&B. Sal beslis weer daar kan oornag as ek weer in die omgewing moet wees. Die uitsig was wonderlik, en die ontbyt was heerlik! Ons was baie vriendelik ontvang, en het onmiddellik tuis gevoel. Net by die hek uit is die Terbodore Coffee Roasters, 'n goeie aantrekking.

Kylie F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was 'n ongelooflike lekker blyplek en definitief een om te onthou! Sal dit aanbeveel 100%.

Claudia F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place with a beautiful view.

Great B&B - clean, spacious and great views.

Curry's Post Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you for your kind words, Claudia.

Curry's Post Bed and Breakfast
Pieter S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid en uitsig is ongelooflik.

Hulle het eers onlangs hul deure oopgemaak en gaan die juweel van die Midlands Meander word. Die rustgheid en natuurskoon is ongelooflik.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XvogoP9iOdDFRWlrC6xxFHbVimyk5XOVehC73idHkwrUGUNcl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Curry’s Post Road Curry's Post 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.361520493505 30.151584673611
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!