- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Curry’s Post Road, Curry's Post, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Curry's Post Bed and Breakfast bied gereiflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis in Curry's Post, 30 minute se ry vanaf die Karkloof Natuurreservaat. Doendinge by die natuurreservaat sluit in voetslaanpaaie, fietsry, perdry in die berg en Zip-line by Karkloof Canopy Toere. Die ligging is ideaal om die Midlands Meander en alles wat dit bied te verken.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers elk met 'n badkamer met 'n instapstort, privaat stoep en sitarea. Elke kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, elektriese kombers, hipo-allergiese kussings, badhanddoeke, 'n haardroër, klerekas, lugversorging, verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre gebottelde water. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar en 'n wasgoeddiens kan gereël word teen ekstra koste. 'n Volledige Engelse ontbyt met 'n vegetariese opsie word daagliks tussen 07:30 en 10:00 bedien. Wegneemspek-en -eierrolletjies is op versoek beskikbaar 12 ure voor ontbyt.
Die gastehuis het heelwat parkeerplek, privaat inklok en 'n sekuriteitsdepositoboks. Die terras het buitelugmeubels en braaigeriewe en is omring met rustige tuine, prentjiemooi berg-uisigte en 'n oorvloed voëllewe. Curry's Post is 'n skilderagtige omgewing in die hartjie van die Midland Meander tussen Mooirivier en Howick. Gaste kan die Nelson Mandela Capture Site besoek wat 18,3 km vanaf die gastehuis is.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer bied 'n badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Die kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, badhanddoeke, 'n haardroër, lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis gebottelde water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinder tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00. Uitkloktyd: 06:00 - 10:00.
Alle kinders is welkom en die gesinskamer opset is op versoek beskikbaar.
Rook is in alle kamers verbode.
Daar is heelwat parkeerplek.
Privaat inklok en uitklok.
Sekuriteitsdepositoboks.
Gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, terras met buitelug meubels en braaigeriewe.
Volledige Engelse ontbyt met vegetariese opsie word daagliks tussen 07:30 - 10:00 bedien. Wegneem spek en eier rolletjies is op versoek beskikbaar (12 ure voor ontbyt of tydens inkloktyd).
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied 'n badkamer met slegs 'n instapstort, 'n patio en 'n sitarea, asook rustige en skilderagtige berguitsigte. Die kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, handdoeke, 'n haardroër, lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis gebottelde water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinder tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00. Uitkloktyd: 06:00 - 10:00.
Alle kinders is welkom en die gesinskamer opset is op versoek beskikbaar.
Rook is in alle kamers verbode.
Daar is heelwat parkeerplek.
Privaat inklok en uitklok.
Sekuriteitsdepositoboks.
Gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, terras met buitelug meubels en braaigeriewe.
Volledige Engelse ontbyt met vegetariese opsie word daagliks tussen 07:30 - 10:00 bedien. Wegneem spek en eier rolletjies is op versoek beskikbaar (12 ure voor ontbyt of tydens inkloktyd).
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied 'n badkamer met 'n instapstort en 'n bad, 'n patio en 'n sitarea, asook rustige en skilderagtige berguitsigte. Die kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, badhanddoeke, 'n haardroër, lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis gebottelde water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinder tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00. Uitkloktyd: 06:00 - 10:00.
Alle kinders is welkom en die gesinskamer opset is op versoek beskikbaar.
Rook is in alle kamers verbode.
Daar is heelwat parkeerplek.
Privaat inklok en uitklok.
Sekuriteitsdepositoboks.
Gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, terras met buitelug meubels en braaigeriewe.
Volledige Engelse ontbyt met vegetariese opsie word daagliks tussen 07:30 - 10:00 bedien. Wegneem spek en eier rolletjies is op versoek beskikbaar (12 ure voor ontbyt of tydens inkloktyd).
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied 'n badkamer met 'n instapstort en 'n bad, 'n patio en 'n sitarea, asook rustige uitsigte oor die tuin. Die kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, badhanddoeke, 'n haardroër, lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis gebottelde water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinder tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00. Uitkloktyd: 06:00 - 10:00.
Alle kinders is welkom en die gesinskamer opset is op versoek beskikbaar.
Rook is in alle kamers verbode.
Daar is heelwat parkeerplek.
Privaat inklok en uitklok.
Sekuriteitsdepositoboks.
Gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, terras met buitelug meubels en braaigeriewe.
Volledige Engelse ontbyt met vegetariese opsie word daagliks tussen 07:30 - 10:00 bedien. Wegneem spek en eier rolletjies is op versoek beskikbaar (12 ure voor ontbyt of tydens inkloktyd).
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet