+5

Cute Flat in Tableview Winelands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Malbec Close, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Table View, Kaapstad, is hierdie selfsorgwoonstel geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers en is slegs 10 minute se ry vanaf die strand en ander geriewe.

Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, kasruimte en bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n hoekstort, toilet en wasbak, wat lei na 'n oopplan-kombuis en -leefkamer met 'n rusbank, TV en lessenaar. Die kombuis is toegerus met breekware, eetgerei en gereedskap, asook 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, lugversorger en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is veilige parkering op die eiendom beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in die Bayside Mall, vlieërbranderry in Bloubergstrand, en 'n 26 minute se ry vanaf die V&A Waterfront wat bootritte na Robbeneiland, luukse restaurante en 'n 180-grade-uitsig oor Tafelberg bied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 7 Malbec Close, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cute Flat in Tableview Winelands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Malbec Close, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0e03915a6e56c588629dcbc48c12d9242192a1dc5b9cbf7d18c3255a028130b02cdf5ee80daa9f55b808c77add8f2d28c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Malbec Close Tableview 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8218219 18.5062407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang