LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Melville

Daddas Place 2



6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 321 Bokmakierie Road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Daddas Place 2 is 'n lieflike gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Mangrove Beach Estate, net 150 m vanaf Banana Beach in Melville, Port Shepstone.

Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Kind kan op 'n matras slaap. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Skuifdeure lei vanaf die sitkamer na 'n tuinarea met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte. Daar is genoeg ruimte vir kinders om te speel.

Mangrove Beach Estate bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n speletjieskamer met tafeltennis en 'n pooltafel. 'n Privaat houtpaadjie bied toegang tot die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Priscilla V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Die blyplek was awesome en baie gerieflik. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Die woonstel waarin ons gebly het, was awesome en die strand was loopafstand, wat ook awesome was. Ons het dit regtig baie geniet. Definitief elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Francois
Johannes ...

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Daddas Place 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R850 moet direk aan die eiendom betaal word.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R200 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R300 per bespreking

Geen musieklaai na 21:00 nie. Geen motorwas word toegelaat nie. Geen troeteldiere nie. Geen dagbesoekers nie. Geen rook in eenhede nie. Sleepwaens moet in toegekende areas geparkeer word. Parkering van voertuie op die toegekende parkeerplek. Geen houtvure en geen parkering op die grasperk nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

321 Bokmakierie Road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2307596450e28d80b0f17cacf6133ce4158bbfbec96d9f57de634c6564be7e6787dfc77850eccd1e9e93388db7d6203767c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 321 Bokmakierie Road Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6591651 30.5151579