Daffodil Suite
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sanette D - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Tobie V - Des 2023
Algehele gradering
Baie, baie netjies!
Zack S - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelikke diens. Uiters netjies en ruim. Fantastiese waarde vir geld!
Daffodil Suite se terugvoer
Baie dankie Zack vir die verwysing. Mooi loop tot volgende keer. Groete, Annamarie
Gert D - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
George K - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, safe accommodation.
Daffodil Suite se terugvoer
Thank you, George, I appreciate your review. Until we meet again, Annamarie.
Erika B - Jul 2023
Algehele gradering
Gelieflik en veilig, hoogs aanbeveel.
Lees meerDaffodil Suite se terugvoer
Baie dankie Erika. Dit was n voorreg. Groete tot volgende keer. Annamarie
Tatyana H - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies mooi. Baie lekker geslaap.
Olga D - Des 2022
Algehele gradering
Veilig, ruim en gerieflik.
Lizette R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en uitstekende diens.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albany-weg 35B, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng