LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dalcor Landgoed Gastehuis | LekkeSlaap
+44

Dalcor Landgoed Gastehuis

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Dalcor Landgoed Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Carol D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Gesin met tieners

Stunning, waarde vir geld wegkomplek.

Dalcor is skoon en netjies met alles wat jy nodig het en ook kry met 'n breë glimlag. Ons was met gasvryheid ontvang en daarna het dit net lekkerder geraak. Lichelle is 'n besonderse gasvrou en dink aan alles wat 'n kliënt kan benodig. Liezbeth is nie 'n cleaner nie, sy is deel van die familie en gaste. Stunning plek en mense. Ouers en tieners het die naweek terdeë geniet. Ons sal julle beslis weer kom besoek.

Andiswa N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andiswa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service, and organised.

Enjoyed my stay, especially the indoor swimming pool and Jacuzzi. Would definitely come back again.

Hanli D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het op Valentynsdag ons huweliksherdenking gehad.

Met die swembad en borrelbad het ons 'n heerlike naweek gehad.

Morne V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dalcor Estate will not see me again.

The Jacuzzi in our room did not work and the bath was leaking water. The bed lamp on the left side of the bed was broken. The swimming pool was dirty as well as the Jacuzzi next to the swimming pool. The refreshments you get with breakfast tasted like flavoured water and nothing like juice. 6 out of the 7 days our eggs for breakfast was cold. To be quite honest the breakfast did not taste that well. The 2 braai facilities has very limited equipment, so limited that I has to buy my own.

Wandile M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wandile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fun, the staff made us feel at home, we didn't bring our car when going there and was so amazed when the staff offered us a ride to the mall. I'll definitely recommend this place to a friend

We were treated well.

Herculaas K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculaas K
Enkelreisiger

Netjies, skoon en veilig.

Baie mooi en gerieflik. Personeel vriendelik en baie hulpvaardig. Goeie area, veilig en rustig.

Carien J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dis was werklik fantasties. Het dit baie geniet. Simone het ons so welkom laat voel en niks was te veel moeite nie. Kamers is baie mooi en netjies en die ontbyt was baie lekker. Vreeslik dankie julle. Dit was waarlik 'n fees. Simone, jy's 'n groot aanwins vir Dalcor. Wel gedaan!

Lorinda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B
Besigheidsreis

Sal beslis aanbeveel vir ander reisigers.

Die verblyf was puik en ek sal dit beslis aanbeveel vir ander reisigers.

Riana C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met vriende

Eastern Cape hospitality excellence.

This book (experience) can literally be judged by its cover - aesthetically pleasing and sincere customer care. Most accommodating with all our requests and our requirements and a hearty welcome. It felt as if we were visiting close family. Clean and spacious. Wish we could have stayed longer and will most definitely book them again in future.

Antoinetta B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinetta B
Saam met vriende

Rustige omgewing, pragtige uitsig, huislik.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.

Karel B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige venue met patetiese bestuur.

Geen koffie of tee of ketels in kamers, haardroër sonder prop, geen sjampoe, moes self toiletpapier gaan koop want hulle het nie ekstra - ons was 3 aande daar, ontbyt baie swak - definitief nie Full English en met slegte waterige koeldrank - nie sap, kamers nooit skoongemaak of beddens opgemaak nie, nooit nuwe handdoeke of skoon beddegoed. Regtig pragtige venue maar met uiters swak bestuur.

Sanette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, veilig.

Goed ontvang met ons aankoms, heerlike ontbyt gehad. Skoon, netjies en baie veilig. Bestuurderes en personeel is baie vriendlik en hulpvaardig, het uit hul pad gegaan vir ons. Baie dankie!

Geo F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geo F
Gesin met tieners

Rustig.

Ons het lekker gebly by Dalcor. Die diens was vriendelik en ontbyt lekker.

Maggie M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, gerieflik, waarde vir geld.

Kamers gerieflik, fasilitiete gemaklik, ontbyt basies - nie 'n groot gedoente nie maar smaaklik. Vriendlike ontvangs van die skoonmaker aan diens (24 uur). Baie behulpsaam en het mooi na my ouers omgesien. Blinding in kamer werk nie.

Christo H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die basiese fasiliteite is goed, maar kamer-uitleg en voorsiening van muurproppe is swak. Te veel beddens in die kamers maak dit oorvol.

Basies goed, maar klein verbeteringe sal dit beter maak. Instandhouding word nie na wense gedoen nie.

Nangamso M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nangamso M
Gesin met klein kinders

Fabulous.

The place is extremely beautiful. The staff is so friendly and Ouma is the best. The breakfast was also delicious. The whole experience was just amazing, clean, organized, spacious, in a safe and secured area. Ouma really helped us, picked us up from the station with the shuttle and was there just on time, gave our little one a ball, the kids really loved her as she is very friendly. Just an advice on breakfast, variety would be nice especially when you are there for a number of days. We really had an awesome time and would definitely go back anytime.

Stella M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella M

Good.

We really enjoyed the hospitality.

Jean D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie aangename paar dae by Dalcor deurgebring.

'n Pragtige plek - 'n regte paleis. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer soontoe gaan.

Kobus K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Gesin met tieners

Baie netjiese plek maar met aankoms was kamers nie reg nie.

Slegs een persoon wat al die kamers moet skoon maak. Warm water word afgesit gedurende dag en dan kan mens nie stort of bad nie.

Manuel D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel D
Besigheidsreis

The service was fantastic!

Will definitely go there again, and I recommend the place anytime, when in PE, that's where i will go again!

Sheila B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Die eienaar is verby vriendelik, definitief my keuse van 5-ster verblyf!

Jp K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike diens.

Ons het slegs een aand by Dalcor Landgoed Gastehuis oornag en is baie beïndruk met die gehalte diens. Wanneer ons weer in Port Elizabeth 'n draai maak, oornag ons weer daar.

Zoleka T - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zoleka T
Saam met vriende

The place is nice, clean and friendly

Great and wonderful. However, I feel it would have been perfect if our room had en-suite bathroom.

Rina V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ervaring!

Dalcor Estate Guesthouse is regtig waarde vir geld en ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Dis in 'n rustige omgewing en die plek is baie smaakvol gemeubileer. Aangename en vriendelike mense!

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Fallon Pad, , Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmODk3YzJmLWU3MDYtNGZiNC05MWJmLWY1N2NlMjZiNzM4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 34 Fallon Road Kamma Creek 6025 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.964244713533 25.499342679977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!