Dalebrook Place
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dalebrook Place is 'n moderne woonstel in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n paartjie se wegbreek in die pragtige kusdorp.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser vir ekstra gerief.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Gaste kan die patio-area met skilderagtige uitsigte en buitemeubels geniet, of die lewendige atmosfeer en pragtige kuslyn wat Kalkbaai bied, ervaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 20 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang