LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Cobus B
1 nag
5.0
Mei 2026

Netjies, stil en gemaklik. Netjies, stil en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beslis 'n plek waar ek weer sal bly. Het baie lekker gebly, kamer was goed toegerus, die ontvangsdame was vriendelik gewees en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Country feel, close to Worcester. Very chilled. An eagle landed in the tall palm tree in front of us. Very exciting for a birder. Lovely breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Awesome plek. Baie beslis, my no 1 keuse oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan F
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Fantasies. Ja, het fantasie gebly, sal enige tyd langer bly daar en mense is baie vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise-Marié V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Akkommodasie was duur en die kamer het nie meer gelyk soos op die foto's nie. Ja. Goeie ontbyt. Rustige en stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Petro S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
2.8
Sep 2026

Baie veilig. Voorlangs was alles skoon, maar toe ek die aand die twee enkelbeddens teen mekaar skuif, was daar baie stof onder die beddens en 'n slipper agter die bedkassie. Die DStv wou ook nie kanale verander nie. Die volgende dag kon ek sien dat hulle wel die slipper weggevat het en bietjie gevee het. Die TV is ook reg gemaak. Die stort se water het ook uit die badkamer na die kombuis en kamer geloop elke keer as mens stort. Die matjie kan nie al die water opvang wat uitloop nie. (Die stort het nie 'n deur nie, so dit is die probleem.) Dis baie veilig en die beddegoed is skoon.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
2.6
Aug 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

George W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2026

Our stay was a big dissapointment. Room dirty, big wet spot on coach when we arrived. Bed spread was stained. Floor carpets had dirt stains. Shower leaking through glass panel onto bathroom floor forming big puddle behind toilet. I have been booking accomodation through the website for môre than 20 years. This is close to the worst accommodation I have ever experienced. We were too tired to make a big fuss about it but were also relieved we booked for only one night. Heavily overpriced for what we received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Grizelle J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Relaxing and amazing. Had a fantastic stay. It was extremely relaxing. Rooms were clean and the property was very safe. The dogs on the property were so passive; my 5-year-old loved spending time with them. She wouldn't leave their side. Thank you to the hosts for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd2afdc2d464851a281841e4378b5b91e3943d2157ed94e948c32cf62445827ab6372f5e687e64bf844e3cf95ba089684dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Kildana Farm Brandwacht Road off the N1 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.614324111917 19.407731473541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang