Damhuis @ Vaaldam
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mario Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
Michelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker kuier, visvang, rus en vrede, pragtige uitsig, spasie vir almal.
Lees meerDamhuis @ Vaaldam se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier en kan nie wag om julle weer te huisves nie.
Larshen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful views and very clean, I will definitely be back soon.
Simoné K - Des 2023
Algehele gradering
Best holiday stay with kids.
Lees meerDamhuis @ Vaaldam se terugvoer
Thank you very much for the beautiful message. Hope to see you again soon.
Ane W - Des 2023
Algehele gradering
Gesellig; Natuur mooi; Aangenaam; Pragtige woning.
Damhuis @ Vaaldam se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle is enige tyd weer welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Weltina Erfdeel 79, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom