+20

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Merweshoop Plaas, 4 km from Rawsonville, 6845, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dampies Den is 'n selfsorgkothuis tussen wingerde op Merweshoop-plaas, 4 km vanaf Rawsonville, met 'n uitsig oor die pragtige Du Toitskloof-berge.

Hierdie oopplan-kothuis is gemaklik gemeubileer vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Vir gaste se gerief is daar 'n privaat buitebraai-area met 'n plonspoel om af te koel op warm dae. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die berge en wingerde en kan na hartelus in die natuur ontspan.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles super skoon en netjies. Sal beslis weer daar oornag. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2026
Jasmine A
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Dit was werklik waarde vir my geldjie, 'n rustige wegbreek en so gemaklik. Die huisie het alles wat mens nodig het!
Feb 2026
Anastasia W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. The cottage was really neat, cute and cosy. Just what my husband and I needed. Will definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Nelrize E
5.0
N stukkie hemel op aarde. Mag daar nog talle reisigers die stukkie juweel ontdek en al die lekker, net nodige en mooi ervaar.
Des 2025
Chinell F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfection. We had an amazing stay! This was an amazing start to our holiday and we'll definitely visit again soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Merweshoop Plaas, 4 km from Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dampies Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Merweshoop Plaas, 4 km from Rawsonville, 6845, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa890aecd4d47cd5f13ae23494f4259cdc4e4f27ddc8247a0550af99134de2e4ddbecf7a793274097500d2468bf7fa200eb59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Merweshoop Plaas 4 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.698184617563 19.334336626688

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang