LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Damplaats Gasteplaas | LekkeSlaap
+10

Damplaats Gasteplaas

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Damplaats Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natalie K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie K
Gesin met klein kinders

Off the beaten track - hidden in Northern Cape, a gem! Blistering hot sunny day and cool, tranquil nights.

If you are up for adventure and love the Northern Cape then this place is for you. Running water, thatch roof, summer sun and quaint farm-style kitchen. Endless red sand and rocks to keep children entertained. Loved it!

Annali B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B
Saam met vriende

Aangename verblyf ver van alles en almal.

Dis nie maklik om by die verblyf uit te kom nie (klein en moeilike paadjie), maar die gasheer het dit aan ons voor die tyd verduidelik. As jy eers aankom by die verblyf, weet jy dit is die moeite werd.

Damplaats Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Annali, ons is baie bly julle het lekker gebly en waardeer julle terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

Damplaats Gasteplaas
Herman D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D
Saam met vriende

It's a nice out of-the-way getaway place.

We enjoyed the place a lot, just difficult to find the white pole and tyre to turn off. Also to find the board that says left on the small gravel road is too high and you miss it in the dark. But the chalets were clean and the water was hot very fast. The lapa area has everything you need.

Damplaats Gasteplaas se terugvoer

Hallo Herman, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer baie en sal aan die afdraai tekens werk. Die ligging kan ons ongelukkig nie iets aan doen nie, maar ons is baie bly dit is n "nice out-of-the way get away place". Ons hoop dis n plek waar mense kan rustigheid vind en hulle self kan "recharge". Eks baie bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Groete. Arthur

Damplaats Gasteplaas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABGD18rP2ER8lqX5o2c2Z92QiBnhG6flEKTlF6UXrszzvv2FOJt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R325 Plaas Damplaats 8420 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.59218864977 23.180693645906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!