LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Gastehuis in Vereeniging

Dancing River Guesthouse

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area.

Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Die kamers het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het ’n privaat badkamer met ’n stort, of ’n stort en bad. Verder is daar ook WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n werksarea.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en is sowat 20 km vanaf Emerald Casino en 2 Malls en naby gholfbane, universiteite en hospitale. Dis ook minder as 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riana S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Baie lekker, dankie!
Sep 2026
Marietjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige tuin, kamer, heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs, skoon, ruim, netjiese verblyf.
Sep 2026
Connie J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, goed toegeruste kamer in stil woonbuurt met veilige parkering. Pragtige, goed toegeruste kamer, met yskas, mikrogolf en ketel. Baie ne...
Sien meer
Sep 2026
Matt L
Besigheidsreis
5.0
Will definitely stay there again. Dancing River Guesthouse was like a home away from home. Madalein is friendly and welcoming and can b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Martie C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig en vriendelik ontvang. Ons het lekker gebly, het net met aankoms 'n ander kamer ontvang as wat bespreek was, maar die vrou wat ons gehe...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Dancing River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFuRkt0Cs6qv383mzfNobGUowUlEzt03ovfZOIMSnDtRRaqo4H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 2 Tugela Drive Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66012125459 27.962590716337
Soek in 'n groter streek