+18

Dancing River Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area.

Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Die kamers het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het ’n privaat badkamer met ’n stort, of ’n stort en bad. Verder is daar ook WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n werksarea.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en is sowat 20 km vanaf Emerald Casino en 2 Malls en naby gholfbane, universiteite en hospitale. Dis ook minder as 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Karin P
Saam met vriende
5.0
Lieflike ruim kamer en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly: pragtige plek, vriendelike gasvrou en naby 'n heerlike restaurant. Gaan volgende keer...
Sien meer
Nov 2025
Marize A
5.0
Pragtige, rustige omgewing met asemrowende tuin. Dis 'n heerlike plek en ek sal beslis weer daar na toe gaan!
Okt 2025
Phillip E
Saam met lewensmaat
5.0
Well located, comfortable, clean and classy. Comfortable and clean, with a superb breakfast included and in a perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Klaus-dieter G
5.0
Was rustig. Ja, dankie, ek het lekker gebly.
Aug 2025
Helia W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf met 'n warm verwelkoming. Ons was vriendelik ontvang deur Madalein. Sy was 'n uitstekende gasvrou. Ons kamer was pragtig, ruim, ne...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Dancing River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tugela Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFuRkt0Cs6qv383mzfNobGUowUlEzt03ovfZOIMSnDtRRaqo4H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 2 Tugela Drive Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66012125459 27.962590716337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang