Wonderboom Suid Akkommodasie by Dandaro | LekkeSlaap
+7

Dandaro

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 834, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R525 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dandaro bied gerieflike B&B-verblyf in 'n privaat ateljeewoonstel op die eienaars se perseel. Die perseel is in Wonderboom Suid in Pretoria, 63 m van Brewers Family Restaurant af en 5 km van Wonderboom Natuurreservaat af.

Dié privaat oopplan-ateljeekothuis het sy eie ingang, 'n dubbelbed, 'n ingeboude kas, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra driekwartbed kan op versoek teen addisionele kostes bygevoeg word. Die kombuisie is vir basiese selfsorggebruik toegerus en sluit 'n mikrogolfoond en ketel. Die kothuis het komplimentêre tee, koffie, koekies en beskuit. 'n Ligte ontbytpeuselhappie word voorsien. Parkeerplek is beskikbaar. Die ateljeewoonstel word 2 keer per week skoongemaak.

Die ligging bied vinnige toegang tot plaaslike winkels en dis net 3,6 km van Wonderboom Junction-winkelsentrum af en 6 km van die Uniegebou af. 'n Pendeldiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dandaro sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 14de Laan 834, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 834, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALn65aVoXSxFzh4vcQjCUzxKpX59CDqgEAEiz0RZTSoReIpZDA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 834 14th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.702389919748 28.209518525131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za