Dandelion Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 8, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Dandelion Accommodation bied gerieflike verblyf in die lieflike dorpie Queenstown. Hierdie woonstel het slaapplek vir 3 gaste en verseker 'n onvergeetlike ervaring vir gesinne, paartjies of enkelreisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ekstra slaapplek kan vir nog 'n kind gereël word, indien nodig.
Die woonstelletjie het 'n yskassie, mikrogolf, braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die woonstel het 'n privaat ingang.
Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat wil ontspan of die Queenstown-area wil verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vernon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 8, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Gaste dink Dandelion Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Queenstown Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 8, Queenstown, 5319, Oos-Kaap