Danica's On The Vaal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Uniestraat 39, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Danica's On The Vaal is 'n pragtige selfsorghuis aan die Vaaldam se oewer. Dis 'n heerlike plek vir visvang en daar is 'n helling vir bote. Gaste kan in die omtrek gaan vryval, fietse huur of bootvaarte onderneem. Vir dié wat egter verkies om net te ontspan terwyl die bote verby vaar, is Danica's ook ideaal!
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en het 5 slaapkamers, 4 badkamers, 3 sitkamers, 'n kombuis en 'n kroeg. Die eerste, tweede en derde kamer het 1 dubbelbed elk, die vierde kamer het 2 dubbelbeddens en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamerstel vir 10 en 'n platskerm-TV.
Buite is 'n swembad, Jacuzzi (kan teen ekstra koste volgemaak en verhit word) en 'n grasdaklapa met sitplek reg langs die dam.
Slaapplek
’n Bespreking by Danica's On The Vaal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Uniestraat 39, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink Danica's On The Vaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Deneysville Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Uniestraat 39, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom