14 gaste
5 slaapkamers
10 beddens
4 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - 39 Union Street, Deneysville, 1932, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Danica's On The Vaal is 'n pragtige selfsorghuis aan die Vaaldam se oewer. Dis 'n heerlike plek vir visvang en daar is 'n helling vir bote. Gaste kan in die omtrek gaan vryval, fietse huur of bootvaarte onderneem. Vir dié wat egter verkies om net te ontspan terwyl die bote verby vaar, is Danica's ook ideaal!
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en het 5 slaapkamers, 4 badkamers, 3 sitkamers, 'n kombuis en 'n kroeg. Die eerste, tweede en derde kamer het 1 dubbelbed elk, die vierde kamer het 2 dubbelbeddens en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamerstel vir 12 en 'n platskerm-TV. Braaigeriewe sluit 'n gas- en 'n houtskoolbraai in.
Buite is 'n swembad, die Jacuzzi kan teen 'n ekstra koste volgemaak en verhit word, asook 'n grasdaklapa met 'n tafel, stoele en rusbanke reg langs die dam.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito wat van die aantal gaste afhang. Dit sal 24 uur ná vertrek terugbetaal word indien die huis gelaat is soos dit gevind is.
Daar is 'n addisionele skoonmaakfooi.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |