LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+44
Selfsorg in Bloemfontein

Danielsrust Kothuise   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sophia B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Rustig. Aangenaam. Lekker geslaap en heerlik wakker geword in die Vrystaat, alhoewel naby Bloemfontein, voel dit soos 'n plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdie V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Baie lekker skoon verblyfplek. Baie goed ingerig, regtig alles wat jy mag nodig hê, en meer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandt V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, gerieflik, aangenaam. Ons het heerlik gebly en die rustigheid ingedrink. Dit is 'n lieflike wegbreek vir 'n langnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neola U
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netjies + veilig. Dit is die perfekte oorslaapplek vir ons gewees. Die plek is baie skoon en netjies! Dankie vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdie V
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Aug 2026

Sal weer verbly. Ja, baie lekker. Huisie skoon en netjies, als wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrike V
1 nag
4.8
Jan 2026

Vriendelike diens, netjies en skoon. Danielsrust Kothuis is 'n baie lekker stop waar jy altyd kan weet jy kry 'n skoon en netjiese huis. Moira se diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unise V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend! Baie lekker gekuier. Plekkie is toegerus met alles. Vriendelike mense. Baie spasie. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker rustig en mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly by Danielsrust. Dis lekker dat die verblyf uit die dorp is. Die kothuis was netjies, skoon en met alles wat jy nodig het. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en gesellig. Vreeslik lekker gebly na 'n lang dag se karrit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca D
1 nag
5.0
Des 2025

Aangenaam en baie rustige verblyf gehad. Baie aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 400
33 % AF
R1 400 R934
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
33 % AF
R1 400 R934
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
33 % AF
R1 400 R934
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Vergezocht Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e3b455b9c24997a5229e4ba990594fc288365873667e96bdd49eaca468c2b90def68e787bd9ea95a45ac0d4cae869c0af5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R934 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 22 Vergezocht Avenue Bainsvlei 9380 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.034576817395 26.065957397666
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang