+24

Darling Heights

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling Street, Mutual Heights Building 501, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Darling Heights is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad en bied ontspannende, gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, wasmasjien, oondjie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Darling Heights is gerieflik naby restaurante en plaaslike winkels geleë. Die woonstel bied maklike toegang tot ikoniese besienswaardighede soos die V&A Waterfront, Kaapstad-kasteel en Tafelberg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Darling Street, Mutual Heights Building 501, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Darling Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling Street, Mutual Heights Building 501, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da35d66e099fb3660c6d58021a13af860732605abf1915591143121da7beb5f017ec9a81b4d181933cdf2b51d29b9a15c44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 14 Darling Street Mutual Heights Building 501 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924226097585 18.422586321831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang