Darrenwood Guesthouse
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgeworth-singel 3, Darrenwood, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Darrenwood Guesthouse bied 'n toevlugsoord in die hartjie van Darrenwood in Linden. Die gastehuis het 'n kontemporêre styl en is modern en gerieflik. Dit bied goeie verblyf met al die nodige leefstylgeriewe aan reisigers, vakansiegangers en entrepeneurs.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad. Elke kamer het ook 'n TV, WiFi, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n balkon of stoep wat na die terras lei.
Gaste kan 'n vroegoggendkoffie of ontbyt op die terras geniet met 'n uitsig oor die lieflike swembad en tuin.
Darrenwood is lekker na aan die Johannesburg Botaniese Tuin en Emmarentiadam. Dit is die ideale plek om te besoek enige tyd van die jaar. Die grond waarop die Botaniese Tuin tans geleë is was eens 'n plaas genaamd Braamfontein wat dateer uit 1853. Dit is nou 'n gewilde plek, veral oor naweke, en die plaaslike gemeenskap hou daarvan om daar te gaan piekniek hou, frisbee te gooi, of met hul honde op die groen hellings rondom die dam te stap.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Edgeworth-singel 3, Darrenwood, Randburg, 2194, Gauteng
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgeworth-singel 3, Darrenwood, Randburg, 2194, Gauteng