Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daskop Game Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Hermanus-plaas 297, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Daskop Game Farm bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildreservaat wat ongeveer 15 km vanaf Parys-sentraal geleë is. Dié plaas sorg vir 'n rustige wegbreek vanaf die stadslewe.

Die plaashuis is ideaal vir 'n groot groep vriende of familie van tot 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 buitebadkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die buite-badkamers het 'n stort, bad en beskutte toilet. Daar is ook 'n aparte stort. Die warme water word deur 'n gasgeyser voorsien. Al die slaapkamers het ingeboude kaste en linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasyskas, vrieskassie en gasstoof toegerus en daar is 'n groot kaggel in die braai-area. Verder is daar 'n pizza-oond en koppelpunte waar gaste hul toestelle kan laai. Daar is 'n gasyskas- en vireskas, asook sonpanele vir basiese noodsaaklikhede.

Gaste kan verskeie aktiwiteite soos wildritte geniet, voetslaan-, bergfiets- en wandelpaadjies op die plaas verken en daar is ook 'n skietbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Daskop Game Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Hermanus-plaas 297, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Hermanus-plaas 297, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA655fc61e390e6cf424757b883d533e6530e4c8f74c3e41fb581999b434e5b7e251163da5d8c3154918134177598e3ef5c727?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 12) Farm Hermanus 297 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 16:00 -26.846271577567 27.554236650467