LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+89
Selfsorg in Brits

Dassie Paleis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Charl R
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Lekker rustige oord, met skoon geriewe. Fantastiese natuur skoonheid, op oord. Dassie Paleis, is die chalet mooi skoon, en die natuurlewe as jy uit die deur stap, is soos om in die Laeveld te wees. Daar is soveel voëls wat jy kan hoor en sien. Die plek is so rustig dat jy 'n goeie nag se rus kan kry. Dis selfs binne 5 min se ry van die Brirs Mall af. Jy word vriendelik ontvang en vrae word dadelik gesorteer. As jy vroeg in die oggend opstaan, sien jy die Dassies op die oord rondhardloop, en selfs vir jou kyk. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor jy het dit geniet. Dit is vir ons ook lekker om jou hier te akkommodeer, tussen ons dassies. Hoop ons sien jou gou weer. Dasie Paleis bestuur

Elmarie L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gerieflik vir ons vereistes. Baie lekker gebly, ons het dit net as oornag gebruik gedurende die Aarbeifees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Dankie vir die terugvoer, Elmarie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons hoop ons sien julle weer met die volgende Aarbeifees en sommer voor dan ook.

Alletta E
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gemaklik. Lekker. Veilig. Aangenaam. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Thank you, Alletta, for the feedback. We did enjoy accommodating you. Hope to see you again soon. Dassie Paleis management

Madalein P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2026

Skoon en netjies. Die plek was skoon en netjies gewees. Sal volgende keer eerder die duurder opsie vat, want badkamers is bietjie ver van party kamers. Bunkbeddens is bietjie ongemaklik vir grootmense, maar sal ok wees vir jongmense/kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie middag, Madelein. Vertrou dit gaan goed. Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete. Dassie Paleis Bestuur.

Annamarie C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Dit was regtig heerlik daar. Dit is rustig daar. Veilig en geniet die natuur en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie môre Annamari. Baie dankie. Ons sien uit om jou weer te akkommodeer. Groete. Dassie Paleis bestuur.

Annamarie C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Was regtig heerlik. Dit is rustig en stil. En die natuur is pragtig met die dassies daar. Was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie môre Annamari. Baie dankie. Dit is net 'n plesier om jou te kon akkommodeer. Groete. Dassie Paleis bestuur.

Sanna-marie B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Kotie uitstekende kliente diens. Aubrey is ook baie hulpvaardig. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des R
1 nag
4.6
Sep 2025

Gerieflik en bekostigbaar. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie môre Des. Baie dankie. Dit was net 'n plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien weer. Groete. Dassie Paleis bestuur.

Adele P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Skoon, netjies en baie vriendelike personeel wat baie behulpsaam was. Baie lekker gebly, was vroeg uit in die oggend en het laat teruggekom, so vir ons was dit net 'n slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johanna
Dassie Paleis
Baie dankie, Al het julle net geslaap, is dit goed om te hoor van julle. Hoop ons sien julle binnekort weer. Dassie Paleis bestuur

Thembi M
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.2
Des 2025

We had fun. Had a great time with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johanna
Dassie Paleis
Thank you Thembi, Hope to see you again soon. Dassie Paleis management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 73 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf337da0d333fe106a8bf78931fb23819a396348703d945c23cf697b47e0167d195c669df48dc51de4f651d73d10cca08e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 74 5 1 4 Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211 Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.631824429849 27.804825416008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang