LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+89
Selfsorg in Brits

Dassie Paleis

  • Slaapplek vir 73 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Dassie Paleis bied 'n bosveld-ervaring met volop voëllewe en beeldskone, inheemse flora en dit word omring deur die granietkoppies van Brits in Noordwes.

Die gastehuis is vernoem na die honderde dassies wat vrylik tussen die velde en koppies te sien is. Dassie Paleis bied gaste 'n verskeidenheid verblyf-opsies en daar is eenhede met 2 beddens, chalets, 1 huis en slaapsale om van te kies.

Dassie Paleis het 'n inheemse tuin waarin gaste kan ontspan en die voëltjies bewonder, 'n swembad vir luilekker middae, en 'n speelplek met 'n trampolien vir die jongspan.

Daar is ook 'n lapa-funksielokaal en 'n pragtige kapel met 'n uitsig op die rotse vir 'n droomtroue.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Charl R
5.0
Lekker rustige oord, met skoon geriewe. Fantastiese natuur skoonheid, op oord. Dassie Paleis, is die chalet mooi skoon, en die natuurlewe as jy uit di...
Sien meer
Aug 2026
Elmarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik vir ons vereistes. Baie lekker gebly, ons het dit net as oornag gebruik gedurende die Aarbeifees.
Aug 2026
Alletta E
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik. Lekker. Veilig. Aangenaam. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gebly!
Des 2025
Annamarie C
5.0
Dit was regtig heerlik daar. Dit is rustig daar. Veilig en geniet die natuur en stilte.
Nov 2025
Annamarie C
5.0
Was regtig heerlik. Dit is rustig en stil. En die natuur is pragtig met die dassies daar. Was heerlik.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Dassie Paleis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 73 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf337da0d333fe106a8bf78931fb23819a396348703d945c23cf697b47e0167d195c669df48dc51de4f651d73d10cca08e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 74 5 1 4 Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211 Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.631824429849 27.804825416008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang