10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 David Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
David Place Ballito bied gerieflike verblyf in Ballito, KwaZulu Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see. Die verblyf is troeteldiervriendelik.
Die dubbelverdieping-selfsorghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed vir volwassenes of kinders. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel, plafonwaaier en 'n kinderslaapbank vir 2 kinders. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar. Buite is daar 'n dek met buitemeubels, 'n Jacuzzi, braaaigeriewe en 'n see-uitsig.
Veilige parkeerplek word voorsien. Die huis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die strand en aktiwiteite geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 56 David Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink David Place Ballito het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 David Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang