4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Impala Street, Windhoek, Namibia, Khomas Sien kaart
Beskrywing
De Acker is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiewoonstel in Windhoek, Namibië. Dit het slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n groot rusbank met 'n TV en gratis WiFi. Boonop is daar 'n privaat ingang en veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n geslote hek.
De Acker is in 'n stil straat in Suiderhof, Windhoek, naby winkels, restaurante en Windhoek se sakekern.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Impala Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Gaste dink De Acker het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Impala Street, Windhoek, Namibia, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang