De Berg Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Katryn D - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis, absoluut die moeite werd! Sal beslis weer daar gaan bly!
Anton P - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Michael C - Nov 2023
Algehele gradering
As advertised, good.
De Berg Guesthouse se terugvoer
Michael
Thank you for staying at De Berg Guesthouse. I really appreciate your support and hope to see you in future again. Kind regards Annelie
Segametsi M - Okt 2023
Algehele gradering
Great.
De Berg Guesthouse se terugvoer
Dear Segametsi
Thank you for the review. It was a real pleasure having you here. May the last stretch of the year be a pleasant and safe time for you and your family. Regards Annelie
Kara D - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
De Berg Guesthouse se terugvoer
Kara
Baie dankie vir die positiewe boodskap. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Annelie
Denzil S - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvrou is baie vriendelik, gaaf en baie behulpsaam. Het ons verblyf daar by hulle baie geniet.
De Berg Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer oor julle verblyf. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete Annelie
Amy M - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely spot for a stop-over!
Annelize K - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gesellig, doelgerig.
Lees meerGerda E - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Erica V - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag vir Matat2Pond motorfiets resies.
Truise P - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens. Rustig geslaap en die volgende oggend se ontbyt was heerlik. Sal De Berg vir enige iemand aanbeveel.
De Berg Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die boodskap. Ek hoop die res van julle toer was lekker en dat julle nou weer nuwe goeie herinneringe het.
Patricia P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie geld vir min geriewe.
Eric W - Jan 2021
Algehele gradering
Lekke' 5-star guesthouse
Kallie S - Nov 2020
Algehele gradering
Great place to sleep over.
Lenie G - Des 2019
Algehele gradering
Oase!
Eric V - Jul 2019
Algehele gradering
Very hospitable host, comfortable accommodation.
Adri C - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Brendon S - Des 2018
Algehele gradering
Spacious and comfortable, pleasure to stay there.
De Berg Guesthouse se terugvoer
Brendon. Thank you for staying at De Berg. I am glad you've enjoyed your stay.
Annelie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Suzette W - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie, netjiese oornagverblyf, vriendelike gasvrye eienaars.
Mike S - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam en lekker!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 7, Matatiele, 4730, Oos-Kaap