Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Matatiele besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matatiele.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matatiele akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matatiele Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matatiele Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Matatiele

Buxton Park is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Matatiele - 'n klein dorpie wat aan die voorheuwels van die pragtige berge skuil. Die gasheer het 2 groot honde en 1 kleiner hond op die perseel. Hulle is baie...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Matatiele

Resthaven Guesthouse bied B&B-verblyf in Matatiele. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie vir hetsy ontspanning of vir besigheid. Dit is ook na aan verskeie besienswaardighede in die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Matatiele

De Berg Guesthouse bied gerieflike dubbelkamers in Matatiele in die Oos-Kaap. Elke kamer is ruim en het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en TV met sekere DStv-kanale. Daar is verwarmers vir die win...

Vanaf
R706
per nag, vir 2 mense
Hotel in Matatiele

The Royal Courtyard was voorheen as Die Royal Hotel bekend en is sentraal in die hoofstraat van Matatiele geleë, langs 'n Pick 'n Pay en naby verskeie winkels, banke, mediese fasiliteite en ander geriewe. The Roya...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Matatiele

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, Oos-Kaap

Cedarberg Guest Farm is tussen Kokstad en Matatiele, aan die Suidelike Drakens- en Malutiberge se voorheuwels geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad en vir gesinne of groepe wat 'n reünie of...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Kokstad, Oos-Kaap

Mooiplaas Guesthouse Retreat is weggesteek in die pragtige, bergagtige suidelike deel van KwaZulu-Natal, slegs sowat 30 minute vanaf Kokstad. Dié selfsorg-gastehuis is op Mooiplaas, 'n werkende bees- en graanplaas ...

Vanaf
R1 494
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

St Bernard's Peak Mountain Lodge is in die voorheuwels van die majestueuse Suidelike Drakensberg onder die Seshlabatebe Nasionale Park. Die lodge word omring deur groot bergpieke. Verblyf by die lodge word in loss...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Matatiele

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Grange Cottage is op 'n beesplaas op die buitewyke van Swartberg. Die plaas het 'n verskeidenheid plaasdiere insluitend perde en skape. Gaste kan die plaaslewe beleef en deelneem aan van die plaas se daaglikse d...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Oord in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Flitwick Ranch is op 'n werkende plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal, en bied aan gaste 'n verskeidenheid lieflike kamers. Gaste kan 'n kamer in die Old Cheese Factory of die Bull Stable bespreek....

Vanaf
R744
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kokstad, KwaZulu-Natal

The Rep Inn Self-Catering is in Kokstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings in die suidelike Drakensberge. The Rep Inn bied 5 volledig gemeubile...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za