De Berg Guesthouse
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 7, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Berg Guesthouse bied gerieflike dubbelkamers in Matatiele in die Oos-Kaap.
Elke kamer is ruim en het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en TV met sekere DStv-kanale. Daar is verwarmers vir die winter en lugversorging vir die somer. Parkeerplek is naby die gastekamers beskikbaar.
De Berg het braaigeriewe. Etes kan voor aankoms gereël word teen ekstra koste.
Reisigers met karavane kan ook hier oornag, so doen gerus navraag.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Skoolstraat 7, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
- Gaste dink De Berg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Matatiele Drakensberge Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 7, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom