+87
Gastehuis in De Aar

De Herberg Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ingrid J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netjies, lekker geslaap. Alles was netjies, lekker geslaap. Ons eenheid se bad was nie baie klein nie en daar was 'n reuk in ons badkamer, maar weet nie wat dit was nie. Verder 100% vir ons 1 nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ingrid, ons vra om verskoning vir die reuk. Ons het alles van ons kant probeer om dit uit te kry en wag vir die munisipaliteit om die probleem wat hulle riool veroorsaak, op te los. Ek glo hulle gee dringend aandag hieraan.

Madelein K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelik, behulpsaam, veilig. Eienaars baie behulpsaam, vriendelik. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ligging perfek en veilig. Hulle maak die lekkerste vis in hul restaurant. Sal vir seker weer daar inboek as ons in daardie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie baie dankie - ons waardeer julle mooi woorde en ondersteuning

Carmen E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Absolutely fantastic. The stay and place were immaculate. There is just one request that in unit 5 they change the showerhead.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Duisende dankies - ons is baie dankbaar julle het julle verblyf by ons geniet.

Jaque R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfect. Lovely place with a very comfortable bed and pillows. The air-conditioned rooms are a big plus. Would definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Thank you so much. We appreciate your kind words and hope to see you again in future.

Marelize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Baie lekker en gemaklike verblyf. Kamer ruim, en daar is genoeg parkeerplek. Was baie vriendelik ontvang. Kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir u mooi woorde. Hoop om u weer vorentoe te sien.

Herculaas V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Skoon en netjiese verblyf, vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir u moeite en dankie vir u ondersteuning. Ons waardeer dit.

Johan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Familie en vriende af see toe. Netjies en skoon, mense baie gasvry. Als was presies soos ons gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ons is dankbaar om te hoor u het u verblyf by ons geniet. Ons hoop om u weer te sien.

Annelie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker! Die herberg is 'n goeie keuse vir oornag op pad deur die Karoo. Baie vriendelike diens en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie, dit was so lekker om julle te kon ontvang.

Suset D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

N heerlike oornag plek waar jy heerlik kan ontspan vir die res van jou reis. Ons het heerlik gebly. Die gasheer het ons hartlik ontvang. Ons het veilig gevoel, al die geriewe was beskikbaar. Ons het heerlik op die stoep gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons streef daarna om elke gas so te laat voel.

Kerry
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Private, peaceful, clean, pleasurable. Very enjoyable stay; unfortunately, it was only a 1-night stay, but I would recommend this beautiful hidden gem to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ons is werklik dankbaar en bly dat u u verblyf geniet het en hoop om u weer in die toekoms te sien. Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franconette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Schreiner Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA488e9ef465d17e4eedcdf809b42c0573297997758c8e36a95e2d0801a7e32027c9152a4fb84ef569e912f3a8889080a991f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 49 Schreiner Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.646438922036 24.005545377731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang