Wes-Rand Akkommodasie by De Hoek Country Hotel | LekkeSlaap
+89

De Hoek Country Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zeeukoehoek Bekkers Skoolpad 7, R506, Magaliesberg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 275 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Hoek Country Hotel skuil in 'n kromming van die Magaliesrivier in die pragtige vallei van die Magaliesberge. Ons is net 'n uur en 15 minute vanaf Johannesburg en Pretoria en bied nét die plek om jou wegbreekgeleentheid ten volle te benut.

Die hotel is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, konferensie, troue of net 'n rustige wegbreek waar jy met hartlike gasvryheid bederf sal word. Ons 5-ster-diens en fynproewersdisse lok kliënte van regoor Suid-Afrika en die wêreld.

De Hoek Country Hotel se professionele span en toegewyde personeel streef deurgaans daarna om die waardes te handhaaf wat ons bekroonde instansie so kosbaar maak!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir De Hoek Country Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Zeeukoehoek Bekkers Skoolpad 7, R506, Magaliesberg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink De Hoek Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R3 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zeeukoehoek Bekkers Skoolpad 7, R506, Magaliesberg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxegUANOg6s04ldf0zhlKzyIbqUnPZ9fzKRleUREstc9NhFZjsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 275  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Zeeukoehoek Bekkers School Road R506 1791 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -25.953214476768 27.539032657394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za