Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Opstal Vlei Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop Natuurreservaat, De Hoop, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Hoop Opstal Vlei Cottages is in die De Hoop Natuurreservaat en bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 grasdakkothuise. Die Opstal-area is ’n sentrale basis vanwaar gaste die reservaat kan verken. Die Fig Tree Restaurant is hier en is heeldag oop. Dié restaurant bedien heerlike maaltye wat met plaaslike produkte voorberei word. Gaste kan rondry, voetslaan en fietsry.

Dié 3 grasdakkothuise is privaat en bied gedeeltelike uitsigte oor die vlei. Elke kothuis beskik oor 2 kamers, ’n badkamer en ’n leefarea met ’n kombuis. Elke kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, kookgerei, opwasmiddel en ’n sponsie. Elke badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke, seep, handewasseep, sjampoe, opknapper, lyfseep en lyfroom word voorsien. Linne en hangers word ook voorsien. Die sitarea bied ’n kaggel. Hout word nie voorsien nie, maar gaste kan hul eie hout saambring of hout by die kuriowinkel koop. Elke eenheid het ook ’n buitebraai met ’n permanente braairooster en -gereedskap.

Daar is verskeie dagstaproetes tussen die fynbos, oor die vlaktes en langs die afgeleë kus. Gaste kan ook bergfietsry op die grondpad en wildkyk. Sonbaai en snorkel is ook hoog op die lys. Daar is ook ’n tennisbaan, swembad en rolbalbaan.

De Hoop Natuurreservaat bied see, sandduine, die vlei, skaars fynbosplante, diverste boksoorte en Potberg. Voëlkykers kan voëls in die vlei dophou en Potberg is ’n bedreigde kransaasvoël-kolonie se tuiste. Gaste kan voetslaan en fietsry naby bontebokke, bergsebras, elande, bobbejane en volstruiste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 6

Jaar gelys 9

Ligging

  • De Hoop Natuurreservaat, De Hoop, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop Natuurreservaat, De Hoop, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe202d8563b127be71c8d4e58de482a4a8687b6cf7882bb94e05f7274de6542510a83f30e276020653b1a95c0f1687490c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 2 mense De Hoop Nature Reserve De Hoop 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.455063 20.399121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem