4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Kaap's Hollands 1 is 'n pragtige Kaaps-Hollandse verblyf langs 'n gholfbaan en roeibane in George. Dit bied verblyf aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi word voorsien.
Gaste het ook toegang tot 'n buitebraai en privaat boma.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kaap's Hollands 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang