De Kaapse Rust Guesthouse & Venue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Vergelegen Deluxe Suite
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Boschendal Superior Suite
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Constantia Uitvoerende & Bruidssuite
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Luukse Boetiekkothuis
- Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Laat uitklok sal teen R200/uur gehef word.
Geen rook binne die eenhede nie.
Geen partytjies toegelaat nie.
Geen klankkaste of harde musiek word toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar vier eenhede op een eiendom is, elke eenheid is privaat, en alle gaste se privaatheid en gemak is vir ons baie belangrik.
Geen harde geraas nie.
Slegs bespreekte gaste volgens die oorspronklike bespreking word op die eiendom toegelaat.
Geen gaste word toegelaat sonder toestemming van die Bestuur nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ortleppstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang