Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Kruis is aan die voet van die Swartberge in die Kruisriviervallei geleë, gerieflik tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, ongeveer 20 km grondpad vanaf die R62. Hierdie ligging dien as 'n ideale basis om omliggende wynplase, die Kango-grotte en ander besienswaardighede in die omgewing te verken. Dit is veral gewild onder fietsry-entoesiaste.

Twee gastehuise is beskikbaar, elk met pragtige uitsigte vanaf sy gemaklike stoep. Beide huise is volledig toegerus vir selfsorg, met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel, broodrooster en nodige gereedskap. Beide huise bied WiFi-toegang, en die eiendom werk uitsluitlik op sonkrag, wat geen onderbrekings as gevolg van beurtkrag verseker nie.

Elke huisie beskik ook oor 'n houtstoof vir koue winteraande. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en gaste word verwelkom met koffie, tee, suiker, melk en heerlike tuisgemaakte beskuit. Braaigeriewe met 'n rooster en tang is beskikbaar. Die eerste bondel brandhout en tuisgemaakte aanmaakblokkies word gratis voorsien, met bykomende hout beskikbaar vir aankoop.

Onderdakparkering word voorsien vir een voertuig per kothuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annemarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike blyplek, rustig en lekker! Wat 'n aangename plek om te bly. Vriendelike mense, skoon, netjiese huis met alles wat jy nodig het. Baie mooi u...
Sien meer
Des 2025
Matty S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontdek keurige meng-en-pas in 'n fraai kothuis in 'n weg-wêreld kruispad. Die kothuisie is besonder keurig en goed ingerig. Dit is geleë op 'n minder ...
Sien meer
Apr 2025
Butch C
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en baie gerieflik! Ons was baie gerieflik by De Kruis en Hilda was die vriendelikheid self. Die huisie was baie skoon en netjies met al die ger...
Sien meer
Apr 2025
Andrew R
Saam met lewensmaat
4.6
Very nice. Stunning area with good accommodations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Samuel L
Besigheidsreis
5.0
Welcoming, rest, cute. Really comfy, welcoming and clean. You don't want to leave this place. The rusks are really nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kruis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60171dadb1e8f91a9ef899af04b8314bc0a904d3df8c11487dee72ed9f9b11fd38b948dd623004dfc270025869af3a55a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 Unmarked road Kruisrivier 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44179119966 21.883655190468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang