- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Kruis is aan die voet van die Swartberge in die Kruisriviervallei geleë, gerieflik tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, ongeveer 20 km grondpad vanaf die R62. Hierdie ligging dien as 'n ideale basis om omliggende wynplase, die Kango-grotte en ander besienswaardighede in die omgewing te verken. Dit is veral gewild onder fietsry-entoesiaste.
Twee gastehuise is beskikbaar, elk met pragtige uitsigte vanaf sy gemaklike stoep. Beide huise is volledig toegerus vir selfsorg, met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel, broodrooster en nodige gereedskap. Beide huise bied WiFi-toegang, en die eiendom werk uitsluitlik op sonkrag, wat geen onderbrekings as gevolg van beurtkrag verseker nie.
Elke huisie beskik ook oor 'n houtstoof vir koue winteraande. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en gaste word verwelkom met koffie, tee, suiker, melk en heerlike tuisgemaakte beskuit. Braaigeriewe met 'n rooster en tang is beskikbaar. Die eerste bondel brandhout en tuisgemaakte aanmaakblokkies word gratis voorsien, met bykomende hout beskikbaar vir aankoop.
Onderdakparkering word voorsien vir een voertuig per kothuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kruis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang