LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Lance Chalet & Coffee Shop | LekkeSlaap
+7

De Lance Chalet & Coffee Shop

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Lance Chalet & Coffee Shop is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die slaapkamers het elk lugversorging met warm en koue verstellings, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon handdoeke en beddegoed word daagliks voorsien.

Die hele perseel is omhein deur 'n spitspaalheining en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 171 resensies vir De Lance Chalet & Coffee Shop
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink De Lance Chalet & Coffee Shop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMmQzZmVkLTIwOWUtNGVjYi1hZDRmLTE2MzA4MmRkNWJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 171 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!