+19
Selfsorg in Gariepdam

De Lance Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 441 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Carly A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en baie gasvry! Dankie. Alles was net gemaklik! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Baie dankie, ons het heerlik oorgeslaap, sal beslis weer van julle gebruik maak in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Die plek was netjies en skoon. Die gasheer was baie vriendelik, en dit is meer as voldoende vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies en oulik. Baie netjiese, oulike plekkie met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Gemaklik. Baie lekker. Gasvrou was vriendelik. Netjies en gemaklike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Dit is baie lekker met wonderlike mense. Dit is baie lekker, het ons tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Ideaal vir oorslaap oppad Kaap toe. Voldoen aan basiese behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Adam B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker rustig en stil. Baie lekker gebly, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 441

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 441 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang