Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Melkportaal Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir De Melkportaal Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riette C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die swembadjie en die views. Wow! Asemrowende kombinasie.

So lekker gekuier daar dat ons sommer nog een aand ekstra gebly het. Die bottel wyn, beskuit en plaasvars melk was groot bederf. Ons hondjie het die grasperk verskriklik geniet ook. Gaan beslis weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mighael S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mighael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic.

Dit was baie ontspannend om weg te breek van die stad se gewoel en die rustigheid en stilte sonder elektrisiteit was idillies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selvyn E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvyn E
Gesin met klein kinders

Lekker en rustig.

Die plaas is lekker en die kinders het dit baie geniet. Dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Gesin met klein kinders

Relaxing, awesome and comfortable.

Everything we needed was there. Kids had a great time getting away from all screens. Due to rain, the dirt road was challenging in our non-offroad car for daily in/out trips however no issues in the end. Truly great location and setup. Friends that visited while there were as impressed as us, highly recommended.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons wou hê.

Perfekte plek om jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie N
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek om die siel te herlaai.

Die kothuis was toegerus met alles wat mens moontlik kan benodig. Van 'n rasper tot 'n 'pooper scooper' vir die honde. Die ekstras soos beskuit, melk, ens. was 'n welkome verassing en ons het vreeslik lekker gekuier. My kind wou net bly en was skoon hartseer om totsiens te sê vir die koeie. Ons maak al klaar planne om weer te gaan en sal dit beslis aanbeveel. 5 sterre!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en verfrissend

Pragtige omgewing. Melkplaas met baie koeie. Onafhanklik van tegnologie en Eskom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte.

Honde was ook baie tevrede.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersius S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis ’n romantiese kothuis. Die kothuis is baie skoon en goeie waarde vir geld.

Die kothuis is baie goed toegerus en het alles wat mens nodig het vir ’n lekker rustige naweek saam met jou metgesel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Baie meer as wat ons verwag het. Die plaas is goed versorg asook ons blyplek.

Ons kom van Gauteng, Kempton Park. Ons was dood bevrees omdat daar nie veiligheidsdeure was nie. Gou het ons agtergekom dat hulle in 'n heel ander SA woon as ons. Ons het albei op plase grootgeword. Toe ons die donkie moes stook en lampe aansteek was dit meer as nostalgies. Dit is wat jy noem afskakel van tegnologie, geen TV en alles wat ons lewens beheer. Na 16 dae moes ons moeilik afskeid neem. Baie dankie dat ons hier kon kom rus na 'n jaar se rondhardloop en gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoekplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1p3e3Ur6Vac5d2o8dH1U9sW0QKrHHy6LTpInrLbScuG3vwYXMt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.553493191163 19.943206953668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem