Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Melkportaal Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 12 Jun 2024.

Huisreëls

De Melkportaal Cottage het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind.
Let wel dat die kothuis onafhanklik is van Eskom se kragnetwerk en gebruik gas, parafien en 'n houtvuur-donkie vir warm water.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die balans moet met aankoms betaal word en ongelukkig is geen kredietkaartgeriewe beskikbaar nie.
Troeteldiere is welkom en die eerste 2 diere bly gratis. Na dit is die tarief R50 per dier per dag.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoekplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1p3e3Ur6Vac5d2o8dH1U9sW0QKrHHy6LTpInrLbScuG3vwYXMt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.553493191163 19.943206953668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem